All Posts

Voormalige ‘Gansie’ ontluik in Sportster!

Voormalige ‘Gansie’ ontluik in Sportster!

Die onlangse Suid-Afrikaanse Krieketkampioenskappy, waaraan die Westelike Provinsie Ope Vroue Kriekerspan deelgeneem het, met Nicci as deel van die span het vanaf 17 tot 22 Junie 2024 te Valgalla/Centurion in Gauteng Provinsie plaasgevind.

Franskraal Rolbalklub: Nuwe Bestuur Aangewys

Franskraal Rolbalklub: Nuwe Bestuur Aangewys

Franskraal Rolbalklub het tydens ‘n onlangse Algemene Jaarvergadering ‘n nuwe Bestuur vir die klub gekies.

Youth Day Celebrations

Youth Day Celebrations

Jolande Sauls, Manager of Ikamva Youth Development, organized Blompark’s Youth Day celebrations...

Wag Tot Ek 100 Is, Dan Skryf Jy Weer!

Wag Tot Ek 100 Is, Dan Skryf Jy Weer!

Ja-nee, aan die nimmereindigende Tannie Betsie van der Merwe van De Kelders is daar geen einde nie.

Sprokiestroue vir Ballerina

Sprokiestroue vir Ballerina

Die huweliksbevestiging van Damien de Gouveia en Alice le Roux, ‘n ballerina van Johannesburg, op Saterdag, 8 Junie 2024.

Talented Ladies at Hermanus FynArts Workshop

Talented Ladies at Hermanus FynArts Workshop

Blooming talent from Hermanus FynArts workshop - without any doubt, something special to take note of. 

Alzheimer  Demensie in Gansbaai

Alzheimer Demensie in Gansbaai

Malan Heyns is ‘n dosent in Sielkunde en is onder andere betrokke by die Alzheimervereniging van Suid-Afrika se internasionale proewe.

Art Project Brings Colourful Murals to Main Road

Art Project Brings Colourful Murals to Main R...

The initiative of Louise Swart and Laurette Nel lead to an Art Project for colourful paintings on buildings in Gansbaai.

Van Boland Cravenweek na Boland o/21 Rugbyproewe

Van Boland Cravenweek na Boland o/21 Rugbypro...

Charl Eksteen se kleintyd-droom is verwesentlik toe hy onlangs gekies is om as No 1 haker aan die Boland Witzenberg o/21 Finale Groepproewe deel te neem.

Pragtige Silwervisse Gevang by Birkenhead Boothengelklub

Pragtige Silwervisse Gevang by Birkenhead Boo...

Pragtige silwervisse is tydens die Birkenhead Boothengelklub se kompetisie van Saterdag, 15 Junie 2024 gevang.

Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2024

Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 20...

Die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar is op 13 Junie 2024 in die Paarl aangekondig.

Naledi se Ster Skitter by Kunstekaap

Naledi se Ster Skitter by Kunstekaap

Naledi van Johan Coetzee in De Kelders, Gansbaai se Ster het behoorlik by die Kunstekaap op Vrydagaand, 31 Mei 2024 geskitter.