Ontdek Zimbabwe en Botswana (Deel 2)
In Deel 2 gaan ons voort met die twee egpare, Fanie en Judy Bothma van Franskraal en Dolf en Elna Nel van Saldanha, se toer van 44 dae.
In Deel 2 gaan ons voort met die twee egpare, Fanie en Judy Bothma van Franskraal en Dolf en Elna Nel van Saldanha, se toer van 44 dae.
Min mense kan daarmee spog - dieselfde rokkie, wat 50 jaar gelede gekoop is, is deur 5 generasies gedra!
Met Kersfees en geskenke en funksies reeds byna ‘n maand agter die rug, kan mens dink ‘n berig daaroor op 26 Januarie 2024 is moster na die maal.
Die jaarlikse en ‘tradisionele’ Dangerpoint Halfmarathon is op Oujaarsdag deur die Gansbaai Lions vir die 24ste jaar aangebied.
Die Overberg Sages het op Donderdag, 18 Januarie 2023 teen Gansbaai in ‘n 4BBB Stableford gholfkompetisie gespeel.
Anita told the Gans-Berg News that 33 eye tests were done and 23 people received spectacles free of charge.
Om as die Tophengelaar, waarskynlik in die land, beskou te word, is sonder twyfel noemenswaardig...
Verlede jaar is die opmerking gemaak dat die Vissermans Dankseggingsdiens die beste nóg bygewoon is en ook uiters goed georganiseerd was.
Die groep netbalspelers was hard aan die oefen met Gans-Berg Nuus se onlangse besoek aan hulle.
Die groot dag vir Overberg Medical Respons (OMR) het aangebreek - na ‘n tyd van afwesigheid is hierdie op en wakker span...
It was tough, scenic and enjoyable - the Danger Point Half Marathon took place on Saturday 30 December 2023.
‘Boer soek ‘n vrou’ se Marciel Hopkins ontspan weer by haar ‘hart se punt’ - Franskraal!