Reünie met ‘lag-en-traan’
Liesel (dr) Solyom (Trollope), voormalige en bekende veearts en bewaringsaktivis van Gansbaai en haar seun, Jordan-Scott het vir n paar dae vanuit Nieu-Seeland hier kom kuier.
Liesel (dr) Solyom (Trollope), voormalige en bekende veearts en bewaringsaktivis van Gansbaai en haar seun, Jordan-Scott het vir n paar dae vanuit Nieu-Seeland hier kom kuier.
Maandelikse boothengeldae is elke maand ‘n hoogtepunt vir die hengelaars van die Birkenhead Boothengelklub...
Die Bietoubos Damesklub kom al ‘n baie ver paadjie in Gansbaai, met vele sielsverkwikkende en gesellige maandelikse byeenkomste...
Seastars Netbalspan is 2022 se Eerste Liga Wenners - baie geluk aan die span!
Japie Swart van Gansbaai mag maar spog met twee van sy prag-perde, Fliekman (hings) en My Lady (merrie) in sy stoet, Swart Surprise Stalle.
Die onlangse donderweer en weerlikstrale, wat ‘ongehoord’ vir ons omgewing is, kon egte Kapenaars dalk die gordyne laat toepluk het.
Overstrand Municipality walked away proud and immensely motivated after being awarded as winners of the 2022 Municipal Green Economy Change Champions Competition.
Overberg Kushengelklub het verlede jaar met 'n volle week van hengel begin en dit was 'n groot sukses.
Die onlangse twee Mini-basaars het baie gesellig en suksesvol verloop - met welkome fondse om aan die onderskeie behoeftes te voldoen.
Die eerste en ook geskiedkundige Kultuuraand van Laerskool Gansbaai (LSG) op Vrydag, 21 Oktober 2022 het vir groot opwinding gesorg.
Dit was ‘n vreugdevolle oomblik toe JP Coetzer die seremoniële lint vir die amptelike opening van die Johan Smit Lokaal geknip het.
Die inisiatief is deur Elmarie Wepener en JP O’Connell van die Dormehl Phalane Property Group aan die dag gelê.