Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Gansbaai Courant

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar ‘n skole-kompetisie aan, waar leerders van verskillende skole die geleentheid gegun word om hul kennis oor die Heelal te toets. Leerders ontvang ‘n handleiding “Your Guide to the Universe” as brondokument, maar dit is veral die entoesiasme waarmee hul deelneem en die ondersteuning van hul onderwyser wat die deurslaggewende faktor is. Laerskool Gansbaai is baie trots op hul Astroquiz Gansies, wat in Augustus deelgeneem het aan Rondte 3 by die Observatorium in Observatory, Kaapstad.  Alhoewel hul nie tot die finale rondte gevorder het nie, is hul beloon met 'n lekker kontantprys, waarmee hulle iets by ‘n restaurant geniet het saam met juf Jolette Bezuidenhout. 

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
My ma sou dit vir my gedoen het - Hugh-Daniel Grobler

My ma sou dit vir my gedoen het - Hugh-Daniel...

Gansbaai word gekenmerk deur ‘n gemeenskap wat saamstaan wanneer die nood druk.

Gansbaai Courant