Moenie vir Baby in die hoek sit nie
Ons nuwe skooljaar is amptelik aan die gang. Die skoolgronde is oortrek met miertjies in nuwe skoolkleertjies.
Ons nuwe skooljaar is amptelik aan die gang. Die skoolgronde is oortrek met miertjies in nuwe skoolkleertjies.
Vele is al oor Gansbaai se kwilters geskryf - Gansbaai Kwiltgroep, Pearly Beach Kwiltgroep, Overberg Kwilters en die Wacky Whalers - maar nog nooit oor “langafstand” kwiltwerk nie.
Die Golden Oldies Karavaanklub is terug by Strandskloof Karavaanpark van Tot en Isabel Fourie, met hul regterhand Anje Badenhorst (administrasie) - beslis ‘n teken dat daar heerlik by hulle gekamp word.
The sweltering early morning heat and rising temperatures did little to dampen the spirits of a boisterous group of grade-one learners at Mount Pleasant Primary on Tuesday, 19 January when they became the recipients of stationery laden backpacks, ...
“U het ons deur mense laat vertrap, ons het deur vuur en water gegaan; maar toe het U ons uitgelei na oorvloed toe.” (Ps. 66:12)
Baardskeerdersbos se Boere-Plaasmark inisiatief werp behoorliik vrugte af...
Ek vertrou dat almal ‘n goeie Desember gehad het. As ek so na al die voertuie en mense in die dorp gekyk het wat by die winkelsentrums en ander besighede in en uit beweeg het en die restaurante wat vol gepak was, glo ek dat daar ten minste &...
Andries Daniel Wynand Victor (74), veel beter bekend as Daan, is op 26 November 1941 in Upington gebore...
A recent paper published in Functional Ecology challenges the often assumed hunting strategy of great white sharks as ambush predators. This is the first white shark research paper to be published in the esteemed British journal. The work took pla...
Dis die enigste wyse waarop BARC se diere-lede om hulp kan vra - al blaffende! Gansbaai se Birkenhead Animal Rescue Centre (BARC) staan dalk heel voor in die ry waar dit aan ‘n tekort van fondse kom.
Twee “o/10” sussies van Perlemoenbaai staan vir niemand terug waar dit by varswaterhengel kom nie.
Doulene Els, een van Glenda Kitley, Bestuurder: Gansbaai Toerisme se regterhande, het uitstekend met haar Noodhulpkursus November verlede jaar gedoen.