Gansbaai se Daniël Blink vir die Wes-Kaap Ka...
Baie geluk aan Daniël met sy uitstekende prestasie as deel van die Wes-Kaap Kavaliers Tennisspan!
Ses van Laerskool Gansbaai se leerders het op Saterdag, 20 September aan die Kingsway Ope Skaaktoernooi deelgeneem.
Hul pragtige uitslae was:
Beginnersgroep - Albert de Villiers (Gr R) behaal 'n 12de plek nadat hy 3 van sy 6 wedstryde wen én teen ouer spelers moes deelneem.
O/8 - Rossouw Coetzer behaal 'n 3de plek deur 4 van sy 6 wedstryde te wen, CJ Fourie behaal 'n 5de plek deur 3 van sy 6 wedstryde te wen en Leroux Coetzer behaal 'n 8ste plek deur 2.5 van sy 6 wedstryde te wen.
O/10 - Isabelle de Villiers behaal 'n 5de plek deur 4 van haar 6 wedstryde te wen. Sy het ook teen seuns gespeel.
O/12 - Hanro Coetzer behaal 'n 1ste plek deur al 6 sy wedstryde te wen.
Welgedaan, Gansies!
Ons is trots op elkeen van julle.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBaie geluk aan Daniël met sy uitstekende prestasie as deel van die Wes-Kaap Kavaliers Tennisspan!
Baie geluk aan die volgende atlete wat onder die top 6 geëindig het by dié kampioenskappe.
Laerskool Gansbaai nooi gekwalifiseerde en toegewyde onderwysers uit om aansoek te doen...
Vyf van ons Gansie-skaakleerders het die afgelope naweek aan die Curro Winter Open 2026 deelgeneem.
Laerskool Gansbaai neem ontvangs van 24 tablette en twee laaistasies.