Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Vier hierdie mylpaal saam met ons tydens ’n naweek vol gholf, pret en skooltrots!

Vrydag, 23 Oktober 2026: Ouer en Kind Gholfdag

Formaat: 6 Gate
Inskrywingsfooi: R80 per ouer
Kinders speel GRATIS

Image 1

Saterdag, 24 Oktober 2026: Hoof Gholfdag

Formaat: 4 Ball American Scramble
Inskrywingsfooi: R500 per speler
Ongelooflike pryse om te wen!

Image 1

Plek: Gansbaai Gholfklub

Sluitingsdatum vir inskrywings: 23 September 2026

Netwerk • Speel • Ondersteun

Geniet ’n dag van pret, kameraadskap en vier saam 120 jaar van geskiedenis!

Bespreek jou plek vandag!

Jou deelname maak ’n verskil.

Kom ons slaan af vir ’n goeie doel!

Laerskool Gansbaai vier 120 Jaar!

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
TROLLEY RUN 2026

TROLLEY RUN 2026

Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai