GRAAD 2 | ONS PRAGTIGE LAND
Die afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika!
Daniël de Villiers het die afgelope naweek sy beste uitslag tot dusver behaal deur 4de te eindig by die TSA Winelands Mini-toernooi in die Strand.
Hy het meegeding teen baie sterk kompetisie, insluitend verskeie Top 20-spelers in Suid-Afrika, en het deurlopend uitstekende tennis gespeel.
Hierdie prestasie is 'n bewys van sy harde werk, toewyding en voortdurende ontwikkeling as speler.
Om in so 'n mededingende veld 'n plek onder die voorste spelers te verseker, is 'n besonderse prestasie waarop Daniël baie trots kan wees.
Baie geluk, Daniël! Ons sien uit na nog groot prestasies in die toekoms.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDie afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika!
Daniël de Villiers het van Vrydag tot Sondag aan die TSA Winelands Lentetoernooi in Somerset-Wes en Stellenbosch deelgeneem.
Laerskool Gansbaai en Harbour on Deck slaan hande saam vir die Overberg Toy Run!
Baie geluk aan die hele Diamond Dancers-span!
Help ons om ’n stukkie geskiedenis vir die toekoms te bewaar!
Kom vier saam met LAERSKOOL GANSBAAI ons ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, tradisie en egte Gansie-trots!