Blog

Leerlingraad 2027

Leerlingraad 2027

Laerskool Gansbaai

Leerlingraad 2027

Ons Leerlingraad van 2027 het onlangs die voorreg gehad om saam op kamp te gaan!

Dit was ’n heerlike tyd vol pret, spanbou, nuwe vriendskappe en waardevolle lesse oor leierskap. Ons sien daarna uit om hierdie jong leiers in 2027 te sien groei en 'n verskil by ons skool te maak.

Sterkte, Leerlingraad 2027 - julle leierskapsreis het nou eers begin!

Potjie wenners!

Leerlingraad 2027

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

TROTS OP ONS GANSIES!

TROTS OP ONS GANSIES!

Ses van ons Gansies het die naweek die Overberg met trots by die Platteland Tennistoernooi verteenwoordig!

Laerskool Gansbaai
Baie Geluk, Juffrou Niveena!

Baie Geluk, Juffrou Niveena!

Juffrou Niveena is tans in Gauteng, waar sy vandag haar B.Ed. Grondslagfase-graad in ontvangs neem. 

Laerskool Gansbaai
’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
TROLLEY RUN 2026

TROLLEY RUN 2026

Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai