Leerlingraad 2027
Ons Leerlingraad van 2027 het onlangs die voorreg gehad om saam op kamp te gaan!
Ses van ons Gansies het die naweek die Overberg met trots by die Platteland Tennistoernooi verteenwoordig! Van Hermanus tot Ceres en Montagu het ons spelers hul staal gewys en met groot geesdrif deelgeneem.
Die Overberg-span se uitslae:
• o.10-span - 2de plek
• o.11-span - 4de plek
• o.12-span - 3de plek
Ons Gansies wat deelgeneem het:
• o.10: Isabelle de Villiers - Hermanus
• o.11: Anneke du Preez - Montagu
• o.12: Daniël de Villiers, Merli de Wet, Vera Long en Sylvie Pretorius - Ceres
Baie geluk aan elkeen van julle! Julle harde werk, deursettingsvermoë en sportmanskap maak ons ongelooflik trots.
Dankie dat julle Laerskool Gansbaai en die Overberg so mooi verteenwoordig het.
Een span, een doel, een trotse Overberg!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns Leerlingraad van 2027 het onlangs die voorreg gehad om saam op kamp te gaan!
Juffrou Niveena is tans in Gauteng, waar sy vandag haar B.Ed. Grondslagfase-graad in ontvangs neem.
Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".
Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...