o.11 en o.13 Krieket
Op Dinsdag, 3 November 2026, het ons o.11- en o.13-krieketspanne ’n heerlike wedstryd teen Okkie Smuts gespeel!

Daniël de Villiers het van 6–8 November die Boland Plattelandspan verteenwoordig tydens die Inter-Distriktoernooi in Hermanus.
Die span het teen Eden, Drakenstein en Wynland meegeding en as die algehele wenners weggestap!
Daniël het uitstekend presteer deur 5 uit sy 6 enkelspele, 2 uit sy 3 dubbelspele en 1 uit sy 3 gemengde dubbelspele te wen.
Sy volgende uitdaging is die Wes-Kaap Kavaliers-proewe van 4–6 Desember.
Baie geluk, Daniël! Ons is ongelooflik trots op jou en wens jou alle sterkte toe met die volgende uitdaging!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOp Dinsdag, 3 November 2026, het ons o.11- en o.13-krieketspanne ’n heerlike wedstryd teen Okkie Smuts gespeel!
Van ons Gansies het op Saterdag 31 Oktober aan die Curro Hermanus Spring Open Skaaktoernooi deelgeneem en besonder goed gevaar!
Lienke Otto skitter by haar heel eerste perdeskou!
'n Paar sitplekke is beskikbaar weens onvoorsiene kansellasies.
Laerskool Gansbaai se o.11-krieketspan het op Maandag, 19 Oktober 2026, teen Gansbaai Primêr kragte gemeet.
Die afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika!