Laerskool Gansbaai Presteer in Overbergse Eistedfod

Laerskool Gansbaai Presteer in Overbergse Eistedfod

Laerskool Gansbaai

Op Dinsdag, 4 Augustus 2015 het leerders van Graad 4 – 7 deelgeneem by Curro Hermanus aan die Engelse Spraak en Drama en gesamentlik het hulle 9 Cum Laude, 20 Goue en 6 Silwer sertifikate verwerf.

Op Woensdag, 5 Augustus 2015 het leerders van Graad 1 – 3 deelgeneem aan die Afrikaanse Spraak en Drama by Laerskool Gansbaai en gesamentlik het hulle 9 Cum Laude, 10 Goue en 7 Silwer sertifikate verwerf.

Op Vrydag, 7 Augustus 2015 het leerders van Graad 4 – 7 deelgeneem aan die Afrikaanse Spraak en Drama by Laerskool Hermanus en hier het hulle ook gesamentlik 8 Cum Laude, 15 Goue en 9 Silwer sertifikate verwerf.

Ons is baie trots op elke leerder wat deelgeneem en so goed presteer het!  Baie dankie vir al die ouers, onderwysers en vrywilligers wat betrokke was by die afrigting van ons leerders, sowel as die vervoer en ondersteuning van ons leerders waar hulle opgetree het.

Laerskool Gansbaai Presteer in Overbergse Eistedfod

Francois

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
TROLLEY RUN 2026

TROLLEY RUN 2026

Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai