SKAAKNUUS
Hanro Coetzer het die afgelope naweek aan die Hermanus Rapid-skaaktoernooi deelgeneem.
Laerskool Gansbaai is sommer baie trots op ons klein kunstenaartjie, Madelle Swart.
Haar kunswerk, Sea Fantasy, is uit meer as 3 500 inskrywings gekies om vertoon te word op die 2016 Santam Kinderkuns Uitstalling.
Hierdie uitstalling kan gedurende die 1ste termyn van 2016 besigtig word op www.santam.co.za
Welgedaan, Madelle!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreHanro Coetzer het die afgelope naweek aan die Hermanus Rapid-skaaktoernooi deelgeneem.
Baie geluk aan die volgende atlete wat onder die top 6-plekke geëindig het by die byeenkoms te Caledon.
Ons is baie trots op jul harde en toegewyde akademiese insette. Doen so voort Gansies!
Ons is ongelooflik trots op julle. Geniet dit en bly veilig!