Laerskool Gansbaai Primary School

Laerskool Gansbaai 4X4 Kompetisie

Laerskool Gansbaai 4X4 Kompetisie

Laerskool Gansbaai Primary School

Laerskool Gansbaai se jaarlikse 4X4 kompetisie vind hierdie jaar weer by die pragtige Murasie op 3 September plaas. Inskrywings is oop en kan gedoen word by Elna, elna.lsg@gmail.com.

Ons het lekker groot borge, onsder andere Overcell (Vodacom), Supa Quick en Michellin wat weer beteken lekker pryse!!.

Inskrywingsfooi is dieselfde as laas jaar - R250 per voertuig. Besoekers is welkom @ R10 per motor.

Navrae vir stalletjies vir die dag kan gedoen word by Maryke, 083 706 9730, teen R150 per stalletjie.

Laerskool Gansbaai 4X4 Kompetisie

Laerskool Gansbaai Primary School

Afrikaans Laerskool

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

4 X 4 Kompetisie Program 5 December 2015

4 X 4 Kompetisie Program 5 December 2015

Hier onder is die finale program van ons 4X4 dag.

4X4 Kompetisie Program

4X4 Kompetisie Program

Vind asseblief hiermee ons program vir die 4 X 4 dag wat gaan plaasvind 5 Desember 2015 by Murasie, op die pad na Baardskeerdersbos.

4 X 4 Kompetisie

4 X 4 Kompetisie

Hier kom groot dinge, mense! Laerskool Gansbaai bied hierdie jaar, vir die eerste keer en hopelik raak dit 'n jaarlikse instelling, 'n 4 X 4 roete kompetisie aan....