Walker Bay Darts Klub Skitter op die Afrika K...
Plaaslike ‘Dartshelde’ het hul merk by die Afrika Kontinentale Toer in Roodepoort gemaak en gewys waartoe hulle in staat is.
Plaaslike ‘Dartshelde’ het hul merk by die Afrika Kontinentale Toer in Roodepoort gemaak en gewys waartoe hulle in staat is.
Ouma Koekie (Johanna) Lourens (85) en haar seun, Dons (Johan) Lourens (62), is onderskeidelik op 10 en 7 Oktober 2024 oorlede.
Dit was weer tyd vir Groter Gansbaai se emerituspredikante om afskeid van 2024 te neem.
Die Birkenhead Boothengelklub se eerste boothengelkompetisie vir die 2025 seisoen het op Saterdag, 2 November 2024 plaasgevind.
The Overberg Police Service is without any doubt ready for the Overberg Festive Season.
Mia Burgess (22), ‘n voormalige ‘Trotse Gansie’ van Laerskool Gansbaai en ‘n fenominale student aan die Universiteit van Stellenbosch...
Al gehoor van ‘n Porseleinpop ‘Koningin’? Mada Vorster van Franskraal verdien beslis hierdie ‘titel’.
A Belgian couple, Chris Vleugels and his wife, Tessa, visited Gansbaai for a second time on Friday, 1 November 2024.
Gansbaai NG-gemeente vier vanjaar hul 80ste bestaansjaar - 1944 tot 2024...
It’s Fire Season in the Overberg and Overstrand areas again.
Ontspanne in Coffee Co in Gansbaai oor koppie filterkoffie lag en gesels mens op ‘n heel ander vlak met die mens Anton Goosen.
Ja-nee, dit was hoogtyd dat die Gans-Berg Nuus aan ‘personeel-uitbreiding’ begin dink het.