All Posts

Overberg Houtwerkgilde

Overberg Houtwerkgilde

Gans-Berg Nuus het in ‘n onlangse berig gemeld dat die Overberg Houtwerkgilde (voorheen die Overberg Houtwerk Assosiasie) ‘n geruime tyd 'aan die stil kant' was.

Blompark Benodig Dringend Hulp Vir 2 Sentrums

Blompark Benodig Dringend Hulp Vir 2 Sentrums

Rodger verwys na die twee bekende sentrums vir Bejaardes in Blompark: Silwerjare Dienssentrum (NPO 020-369) en Oak Grove Sorgsentrum.

‘Mense-mens’ Devin Sauls is LSG se Nuwe Skoolhoof

‘Mense-mens’ Devin Sauls is LSG se Nuwe S...

Gansbaai se Gansies is nie meer ‘halwe weeskinders’ nie - hulle ‘nuwe’ skoolhoof, mnr Devin Sauls (31), is met ingang van 1 Junie 2024 as permanente skoolhoof aangestel.

Tuinbouklub Verfraai Franken- en Hoofstrate

Tuinbouklub Verfraai Franken- en Hoofstrate

Koppe het al behoorlik gedraai op die hoek van Franken- en Hoofstrate oor die tuin-gewerskaf daar, met mense wat summier stilhou om foto’s te neem.

BARC Kry Warmer Kantoor Danksy Gemeenskapsprojek

BARC Kry Warmer Kantoor Danksy Gemeenskapspro...

(BARC) se kantoor vir die personeel is soos dit is, maar koud in die winter - die kaal houtvloer vererger die koue-situasie.

Twee Nuwe SAPD Stasiebevelvoerders vir Gansbaai en Hermanus

Twee Nuwe SAPD Stasiebevelvoerders vir Gansba...

Gansbaai SAPD, asook Hermanus SAPD, het gelyktydig nuutaangestelde Stasiebevelvoerders vir die onderskeie polisiekantore gekry.

Overberg Kushengel: Thys Kemp katrol 17.71kg in...

Overberg Kushengel: Thys Kemp katrol 17.71kg ...

“Die see het Saterdag, 20 April pragtig gelyk, met beloftes van goeie vangstes,” sê Elba Tredoux van Overberg Kushengel.

Volop Hangbergers en Silwervis in Gansbaai

Volop Hangbergers en Silwervis in Gansbaai

Saterdag, 19 April 2024 se Birkenhead Boothengelklub se maandelikse boothengelkompetisie het ‘n groot hoeveelheid hangbergers en silwervis opgelewer.

641 Onwettige Perlemoen in Gansbaai

641 Onwettige Perlemoen in Gansbaai

Hierdie twee kollegas was onlangs besig met patrolliediens toe hulle ‘n klagte van sakke perlemoen ontvang.

Gansbaai Lions Versprei Vreugde aan Kleuters

Gansbaai Lions Versprei Vreugde aan Kleuters

kleuters deel opgewonde drukkies uit.

Jan Braai besoek Groter Gansbaai vir TV-reeks

Jan Braai besoek Groter Gansbaai vir TV-reeks

“Vir my voel die braaiery vir hierdie reeks so al met die kus langs soos ‘n rustige vakansie,” het die bekende Jan Braai vir Gans-Berg Nuus gese.