Boland Rolbal Inter Zone 2022 Toernooi
Dit was voorwaar ‘n groot prestasie van die Overberg Rolbalspan wat met ‘n wegholoorwinning in die Boland Rolbal Inter Zone 2022 Toernooi geseevier het.
Dit was voorwaar ‘n groot prestasie van die Overberg Rolbalspan wat met ‘n wegholoorwinning in die Boland Rolbal Inter Zone 2022 Toernooi geseevier het.
As we celebrate women’s month and give recognition to the important role that women are playing in our daily lives and our country...
Gansbaaiers vanuit alle gemeenskappe het die afgelope tyd gulde geleentheid gehad om hulle talente te kom toon en lekker pryse te ontvang.
On Tuesday 09 August 2022 Gansbaai CPF committee invited 20 special ladies who work long hours and give their services to the committee to attend a Women's Day breakfast.
Spreekwoordelike vreugdesvure het gedurende die naweek van 13-14 Augustus 2022 gebrand...
Verteenwoordigers van die VGK-gemeente se Vrouebediening het op 21 Julie 2022 die voorreg geniet om ‘n seminaar, ‘Leef die lewe in Volkleur’ by te woon.
Franskraal Rolbalklub se Rolbal Borgdag op Vrouedag, Dinsdag, 9 Augustus 2022 was ‘n gesellige en groot sukses.
Die nuwe roman van SD Fourie, geliefde skrywer van onder andere Die Lanternswaaier, Die dooies leef, en Noorman, verskyn binnekort.
Dit was ‘n moeilike besluit vir Graham Stieger van Laerskool Gansbaai en sy eggenote, Emeke van Masakhane Primary School gewees.
“Ek het van kindsbeen af ‘n groot liefde vir skuite en die see,” vertel Johan van Dyk.
Die jaarlikse Groot Interskole 2022 tussen die Gansies en die Akkedisse het op Saterdag, 20 Augustus 2022 te Villiersdorp plaasgevind.
SD Fourie, befaamde skrywer van Franskraal, het so bietjie navorsing oor Gansbaai Leeskring gedoen.