Gansbaai VLV Nuus (28 Jan 2016)

Gansbaai VLV Nuus (28 Jan 2016)

Gansbaai Courant

‘n Baie voorspoedige en Geseënde nuwe jaar word aan een en almal toegewens vir 2016. VLV Gansbaai skop  hierdie jaar af met groot verwagting, en wil  van hierdie geleentheid gebruik maak om al die nuwe intrekkers, afgetredes, jonk, oud en nuut getroude dames te nooi om besoek af te lê en die gasvryheid van VLV Gansbaai te kom geniet.

Ons tema hierdie jaar is Droom, Glo en Leef. Dit is ons wens dat iedere en elk ook hierdie tema saam met ons sal beleef vir 2016.

 Die eerste vergadering vind plaas op 2 Februarie 2014 om 15:00 in die Pretoriussaal, Gansbaai. Hierdie is die perfekte geleentheid om uit te vind waaroor die VLV gaan. Die Sameroepers van Landbou en Tuinbou, Gesondheid, Leefstyl, Openbare Sake, Opvoeding en Kuns en Handvlyt  gaan elkeen ‘n geleentheid kry om inligting te verskaf oor hulle portefeulje. Ons vier Valentynsdag, so ons vra dat die dames almal in rooi en wit aantrek.

Inligting vir ons lede, hopelik het julle al almal julle nuwe program boekies ontvang. Let asseblief daarop dat daar heelwat Konferensiekompetisies is waarvoor ingeskryf moet word. Onthou asseblief dat die kompetisies 13:00 daar moet wees.

Should anyone be interested in joining or  would like just to come for a visit, you are more than welcome to contact Rienie at 081 443 8248 for more information, or just turn up. This is an open organization and welcomes all. 

VLV Groete, Rienie Lüdick

Gansbaai VLV Nuus (28 Jan 2016)

Rienie Ludick

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant