Laerskool Gansbaai Kleure Atletiek

Laerskool Gansbaai Kleure Atletiek

Gansbaai Courant

Leerders het pragtige vertonings gelewer tydens die onlangse atletiekbyeenkoms wat op Donderdag, 21 Januarie en Vrydag, 22 Januarie 2016 plaasgevind het.  Trofeë vir die ouderdoms-wenners is geborg deur André en Juanita Hage.

Laerskool Gansbaai   Die leerders hiernaas het die volgende pragtige rekords verbeter: George Groenewald o/12 – Diskus (23,18m); Dehan Botha o/13 – Spiesgooi (31,15m); Caitlyn Otto o/13 – 1500m Stap (9:34.4) Jurie-Johann Groenewald 0/13 – 200m Hekkies (33.6). Voor: Joy Hans o/8 – 60m Uitdun (10.6); 60m Finaal (10.5) en 80m Uitdun (14.2); 80m Finaal (14.1)

Medaljes vir rekords is geborg deur Atlantic Abalone en Premier Fishing.

Die beste junior atlete van die dag was Joy Hans o/8 en Zayd Tayob o/9 en hulle het elkeen ’n trofee ontvang.

Die Victrix en Victor Ludorum vir die dag was Caitlyn Otto o/13 en Adrian Hage o/13.

Baie dankie weer eens aan ons borg, Atlantic Abalone en Premier Fishing vir die sertifikate, medaljes, trofeë en spyseniering vir die byeenkoms.

Ons hartlike dank aan elke ouer en opvoeder wat gehelp het om van hierdie dag ’n sukses te maak.

Annette Wessels

Laerskool Gansbaai Kleure Atletiek

Annette Wessels

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant