Gholfuitslae

Gholfuitslae

Gansbaai Courant

Woensdag 10/02/2016  Kompetisie – Sloegters - Enkel Stableford

1ste J Nell 40, 2de G Hunt 39, 3de J Coetzee 39, 4de D De Kock 38.

Naaste aan die penne is gewen deur D Victor en A Roos. Spog 2’s is aangeteken deur J Nell.

Vrydag 12/02/2016 Kompetisie – Enkel stableford – Hoender

Die OK-prys is gewen deur A Coetzee met 21. (Dankie vir julle ondersteuning OK!) gevolg deur H Groenewald 18 en F van Eeden 18. F van Eeden  was naaste aan die pen gewees.

Saterdag 13/02/2016 Kompetisie – Family Church Golf Day

1ste J Brandt 39, 2de C Brandt 37, 3de S Wessels 37, 4de D Victor 36.

Naaste aan die penne is gewen deur S Wessels, D Van Dyk en A Oosthuizen. Langste dryfhou was aangeteken deur L Smith en die korste dryfhou deur Nico Jones.

 Brodie Liga:  Gansbaai het verloor op Swellendam.

 Opkomende Kompetisies

19/02 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
20/02 Enkel stableford.
24/02 Sloegters – Enkel Stableford.
26/02 Hoender - Enkel Stableford – 9 gate.
26/02 Steak-aand.
27/02 Klub Saterdag - Bonus Bogey.
02/03 Sloegters – enkel stableford.
04/03 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
05/03 Medal.
09/03 Sloegters – Enkel Stableford
11/03 Hoender – Enkel Stableford – 9 gate.
12/03 Klub Saterdag – Enkel Stableford.
16/03 Sloegters – Enkel Stableford.

 Dankie,  Andé Roos

(GANSBAAI Gholfklub / Golf Club)

Gholfuitslae

André Roos

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant