Gansbaai Courant

Krieketnuus

Krieketnuus

Gansbaai Courant

Gansbaai KK het die afgelope  naweek uitstekend gevaar in die jaarlikse Villiersdorp KK Super 6 Kriekettoernooi. Tien spanne het deelgeneem en die finale wedstryde is die aand onder spreiligte gespeel.

Gansbaai het die derde plek beklee en van ons spelers het baie goed vertoon en verskeie pryse gewen. Drihan Kriel en Jonathan Doyl het 50 lopies geslaan in 5 boulbeurte en Drihan het ook die prys gewen as beste kolwer deurdat hy in 'n wedstryd 5 sesse in een boulbeurt gemoker het.

Eerskomende Sondag om 10:00 speel Gansbaai tuis in 'n 20/20 wedstryd teen Napier.

Kom geniet gerus die krieket en ondersteun die tuisspan.

Francois de Jongh 

Krieketnuus

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant