Gansbaai Courant

Blog: Gholfnuus

Published: 04 March 2016
By:André Roos

Woensdag 17/02/2016 Sloegters – Enkel Stableford

S Wessels 35, 2) E Matthee 32, 3) R Roux 31, 4) J Coetzee 31. Naaste aan die penne is gewen deur J Nell en E Matthee. Spog 2 is aangeteken deur J Nell.

Vrydag 19/02/2016 Hoender – Enkel Stableford

Die wenner van OK se prys was D Victor 18 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur D vd Merwe 16, J Lancefield 16 en G Hunt 16. D vd Merwe het ‘n spog 2 aangeteken.

Saterdag 20/02/2016 Kompetisie – Enkel Stableford

E Engelbrecht 37, 2) G Hunt 36, 3) D Victor 35, 4) J Nell 35.

 Naaste aan die penne is gewen deur D Victor (2) en S Muller. S Muller het ook ‘n spog 2 aangeteken.

Opkomende Kompetisies/Funksies:

26/02/2016           STEAK-AAND!!!! Plaas julle bestellings by 0283841441. Slegs R50 vir ‘n heerlike steak, verskaf deur Prime Cut’s Meat, plus slaai!             

26/02/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
27/02/2016           Enkel Bonus Bogey
02/03/2016           Sloegters – Enkel Stableford
04/03/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
05/03/2016           Medal – Geborg deur Total Motors, Kleinbaai
09/03/2016           Sloegters – Enkel Stableford
11/03/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
11/03/2016           Hoender-Braai!!!!!!
12/03/2016           Enkel Stableford
16/03/2016           Sloegters – Enkel Stableford
18/03/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
19/03/2016           Kampioenskappe!

Groete, André Roos

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441                              Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...