Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Woensdag 24 Feb Sloegters – Enkel Stableford
L Lombaard 41, 2) D de Kock 40, 3) N Harrison 39, 4) S Wessels 38. Naaste aan die penne is gewen deur S Wessels en A le Roux. Spog 2’s is aangeteken deur S Wessels en D de Kock.
Vrydag 26 Feb Hoender – Enkel Stableford
Die wenner van OK se prys was S Wessels 18 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur G Hunt 17, E Engelbrecht 17 en A Roos 13.
Saterdag 27 Feb Kompetisie – Bonus Bogey
N Harrison +3, 2) S Muller +3, 3) R Bentz +3, 4) B Swart 0.
Naaste aan die penne is gewen deur A Roos en I Goldie.
R Bentz het ook ‘n spog 2aangeteken.
Opkomende Kompetisies/Funksies:
04/03/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
05/03/2016 Medal – Geborg deur Total Motors, Kleinbaai
09/03/2016 Sloegters – Enkel Stableford
11/03/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
11/03/2016 Hoender-Braai!!!!!! Plaas julle bestellings: 0283841441. Slegs R50 vir heerlike hoender plus slaai!
12/03/2016 Enkel Stableford
16/03/2016 Sloegters – Enkel Stableford
18/03/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
19/03/2016 Kampioenskappe!
23/03/2016 Sloegters – Enkel Stableford
25/03/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
25/03/2016 STEAK-AAND!!!! Plaas julle bestellings: 0283841441. Slegs R50 vir ‘n heerlike steak, verskaf deur OK, plus slaai!
26/03/2016 BARC se gholfdag – Enkel Stableford. Kom ondersteun die fondsinsameling vir ons Diere-gemeenskap!
Groete, André Roos
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...