Krieketnuus (25 Feb 2016)

Krieketnuus (25 Feb 2016)

Gansbaai Courant

Gansbaai KK het 2 Sondae gelede na Kleinmond gereis vir hul eerste 20/20 Sondagliga wedstryd. Kleinmond KK het eerste gekolf en kon slegs 115/8 in 20bb aanteken. Corrie Avenant het 4 paaltjies geneem. Gansbaai KK het gaan kolf en danksy 54 lopies nun deur Gershwin Davids 116/4 in 15 bb aangeteken, om die wedstryd met 6 paaltjies te wen.

Die afgelope Sondag het Gansbaai KK tuis teen Napier KK gespeel.  Napier KK het eerste gekolf en kon slegs 93/8 in hulle 20 bb aanteken. Die beste boulwerk was deur Christo Swart (4-0-14-1) en Drihan Kriel (3-1-4-1). Gansbaai KK het gaan kolf en 94/2 in 12,5bb aangeteken. Melvin Tobias 26 (3x4)(1x6); Jonathan Doyle 27 nun (1x6) en Corrie Avenant 34 nun (3x4)(2x6) was die beste kolwers. Gansbaai KK wen met 8 paaltjies.

Eerskomende Sondag reis Gansbaai KK na Stanford om teen Stanford KK te speel. Sterkte.

Sportiewe groete, Heinrich Vermeulen

Krieketnuus (25 Feb 2016)

Heinrich Vermeulen

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant