Charity Shop

Charity Shop

Gansbaai Courant

S.H.A.R.E. se “Charity Shop” wat verlede jaar in Februarie begin is, het van ‘n klein begin, groot hoogtes bereik  tot en met hul eerste verjaarsdag hierdie maand.  Verkope is ongelooflik goed en dit is te danke aan die wonderlike gemeenskap in Gansbaai wat die projek ondersteun. Hierdie winkel vul ‘n leemte in die gemeenskap, die winkel is goed beplan en netjies. Dit is toegerus met vele goedere en items wat bekostigbaar is vir die algemene publiek.

S.H.A.R .E. (Social – Health – Animals – Rehabilitation – Education) would like to take this opportunity to thank the Greater Gansbaai Community for their support, donations and help.  Vondse word gebruik om mense se lewens kwaliteit te verbeter en armoede te verlig. Baie dankie aan een en almal wat ons ondersteun met goedere en donasies. Ons innige dank ook aan die toegewyde personeel wat hierdie taak op hulle geneem het om ‘n sukses van die projek te maak.

Ons wil u graag nooi en aanmoedig om ‘n draai te kom maak by die PERSGEBOU, op die hoek van Fabriek en Hoofstraat, en as daar oortollige  items is wat u van wil ontslae raak, neem dit gerus na die winkel. Ons is bereid om dit te kom afhaal ook.

S.H.A.R.E. Bestuur

Charity Shop

SHARE Bestuur

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant