Gholfnuus (8 April 2016)

Gholfnuus (8 April 2016)

Gansbaai Courant

Woensdag 30/03/2016
Sloegters – Enkel Stableford

G Hunt 41, 2) J Coetzee 36, 3) A Roos 34, 4) D Rossouw 34.

Naaste aan die pen is gewen deur J Kruger wat ook ‘n spog 2 aangeteken het.

Vrydag 01/04/2016
Hoender – Enkel Stableford

Die wenner van OK se prys was D vd Merwe 18 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur S Wessels 18, D v Dyk 17 en D de Kock 16.

Saterdag 02/04/2016
Kompetisie – Sanlam Kankerdag – Enkel Stableford

Mans A afdeling: 1) D vd Merwe 35, 2) C Bent 32, 3) L Louw 32.

Mans B afdeling: 1) M Tobias 37, 2) M Bury 35, 3) D de Kock 35, 4) B Swart 35.

Mans C afdeling: 1) J Kruger 36, 2) E Matthee 34, 3) N Harrison 33, 4) E Engelbrecht 32.

Dames C afdeling: 1) J Rahn 36, 2) J Lancefield 35.

Al 3 die naaste aan die penne is gewen deur M Bury (Eerste keer in die geskiedenis? Ongelooflik Malcolm!), en L Louw het die langste set gewen.

Baie dankie aan KANSA, Sanlam en Louis vd Vyver, dit was weereens ‘n baie suksesvolle dag wees!

Opkomende Kompetisies/Funksies

08/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
09/04/2016           Medal
11/04/2016           Hollowtining – Baan gesluit
12/04/2016           Baan gesluit
13/04/2016           Baan gesluit
14/04/2016           Sloegters – Enkel Stableford
15/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
15/04/2016           Hoender-braai. Plaas julle bestellings.
               Slegs R40 vir heerlike hoender, slap ‘chips’ en slaai!
16/04/2016           Enkel Stableford
20/04/2016           Sloegters – Enkel Stableford
22/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
23/04/2016           Gemengde Dames/Mans – Better Ball
27/04/2016           Sloegters – Enkel Stableford
29/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
29/04/2016           STEAK-AAND
30/04/2016           Gekombineerde Stableford 

Groete André Roos

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441                              Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (8 April 2016)

André Roos

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant