Gansbaai Courant

Blog: Strandveld Landbou Nuus

Published: 22 April 2016
By:Madelein Swart

Die Strandveld Landbou Vereniging het pas hul eerste lede vergadering vir die jaar gehou op 1 April 2016 te Strandveld Pub. 

Die aand het met ‘n vergadering afgeskop, waartydens heelwat gassprekers opgetree het.  Nuwe lede is ook voorgestel en verwelkom en daarna het die aand afgesluit met ‘n heerlike geselligheid.  Oom Callie en sy span het hulle goed van hul taak gekwyt -die “Steaks” was heerlik. 

Strandveld Landbou Vereniging bedank die borge van die aand: Viking, Virbac, Agri Stanford en GWK hartlik vir hul gewaardeerde bydrae, asook die lede vir die groot opkoms tydens die vergadering.

Madelein Swart

Recent Posts

DAFF konfiskeer 2 ru...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Na aanleiding van die gereelde klagtes rakende per...

A huge welcome to ou...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

The Mammal Research Institute Whale Unit conducted...

James Roux se dood '...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

‘n Bekende eiendomsagent James Roux van Gans...

Hulle stap vir verlo...
Published: 04 August 2017
By: Gansbaai Courant

Twee ware Dapper Stappers, Tommy Beeslaar (48) en ...