Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Woensdag 20/04/2016
Sloegters – Enkel Stableford
D de Kock 40, 2) R Brandt 40, 3) G Hunt 39, 4) A Roos 38.
Naaste aan die penne is gewen deur D de Kock, B Swart en D Victor.
R Brandt en D de Kock het spog 2’s aangeteken.
Saterdag 23/04/2016
Kompetisie – Better Ball - preferred drive
M & W Kruger 51, 2) C Hardy & R Lambrecht 48, 3) J Brandt & N Harrison 48, 4) S Severns & E Matthee 46.
Mans: naaste aan die penne is gewen deur A Roos (2) en L Smith.
Dames: naaste aan die penne is gewen deur B James en P Sonneman.
Mans: langste dryf is gewen deur R Bentz.
Dames: langste dryf is gewen deur S Severn.
Baie dankie aan Jannie en Gina vir al die reelings, dit was ‘n heerlike dag gewees!
Die Liga-span het Caledon 4 teen 2 gewen, wel gedaan manne!
Opkomende Kompetisies/Funksies:
27/04/2016 Sloegters – Enkel Stableford
29/04/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
29/04/2016 STEAK-AAND!!! – Plaas bestellings by 0283841441
30/04/2016 Gekombineerde Stableford
04/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
06/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
07/05/2016 Medal
Liga speel hier teen Kleinmond
11/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
13/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
14/05/2016 Enkel Stableford
18/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
20/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
21/05/2016 Better Ball
18/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford
20/05/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
21/05/2016 Better Ball
Groete André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...