Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Laerskool Gansbaai se 0/13A Netbalspan pronk in hul pragtige netbaldrag, geborg deur Overberg Versekering en Hollard.
Ons hartlike dank aan dié twee instansies vir hul ruim bydrae om hierdie uitrustings moontlik te maak. Die dogters vertoon pragtig en dra hul nuwe uitrustings met trots.
Agter vlnr: Mnr Albert Myburgh Overberg Versekering, Carla Groenewald, Bianca Heydenrych, Marzhan Roux, Elzaan du Toit en Megan Crafford.
Voor vlnr: Caitlyn Otto, Marné Middleton, Janika Kruger en Shané Engelbrecht.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...