Gansbaai Courant

Gholfnuus (19 May 2016)

Gholfnuus (19 May 2016)

Gansbaai Courant

Woensdag 11/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford

1) S Wessels 44, 2) B Swart 41, 3) L Smith 41, 4) J Kruger 38. Naaste aan die penne is gewen deur G Hunt, C Bailey en S Wessels. Spog 2’s is aangeteken deur S Wessels en G Hunt.

Vrydag 13/05/2016 Hoender – Enkel Stableford

Die wenner van OK se prys was A Coetzee met 19 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur R Lambrechts 19, S Wessels 19 en G Hunt 18. Naaste aan die pen is gewen deur S Wessels.

Saterdag 14/05/2016 Kompetisie – Enkel Stableford

1) C Bailey 44, 2) P Loubser 43, 3) L Hattingh 42, 4) E Matthee 39. Naaste aan die penne is gewen deur M Bury (2). Spog 2’s is aangeteken deur S Neethling en M Bury.

Opkomende Kompetisies/Funksies:

18/05/2016                    Sloegters – Enkel Stableford
20/05/2016                    Hoender – Enkel Stableford (9 gate). Braai
21/05/2016                    Better Ball
25/05/2016                    Sloegters
27/05/2016                    Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Steak-aand
28/05/2016                    Enkel Stableford. Liga teen Riviersonderend tuis.
01/06/2016                    Sloegters
03/06/2016                    Hoender – Enkel Stableford (9 gate). Braai
04/06/2016                    Medal – geborg deur Kleinbaai Total.
08/06/2016                    Sloegter
10/06/2016                    Hoender – Enkel Stableford (9 gate). Braai
12/06/2016                    Enkel Stableford

Groete,
André Roos              
028 384 1441 
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (19 May 2016)

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant