Pearly Beach hengelaars wen in gure weer

Pearly Beach hengelaars wen in gure weer

Gansbaai Courant

“Baie geluk aan die sestien hengelaars wat vis ingeweeg het, dit het sommer goed gegaan en daar was vyf en sewentig inskrywings,” sê Philip Fourie van Pearly Beach Hengelklub.

André Roux wen die kompetisie met sy nege visse. Johann Botha eindig tweede en weeg ook die swaarste sak in. Heinrich Fourie eindig derde en weeg die swaartse vis vir die dag in.

Daarna volg Mario van der Westhuizen (4de), Rigardt Potgieter (5de), Francois Munnik (6de), Willem Snyman (7de), Johan de Kock (8ste), Jayson Hitge (9de) en Dehan Veldsman (10de).

Philip bedank graag alle deelnemers, ondersteuners, borge, Carla en  personeel, Karin's Kitchen en die komitee. “Sien almal weer die naweek van 16 Julie, wanneer ons gesellig na afloop van die inweegsessie by die klub se ‘Winter-dinner’ gaan saamkuier,” sê Philip.

Vir navrae kan Philip Fourie by 076-069-6815 gekontak word, of stuur ‘n e-pos aan hom by fouriephilip2@gmail.com.

Pearly Beach hengelaars wen in gure weer

Philip Fourie

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant