Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Baie geluk aan Anje Badenhorst en Lisa-Mari Brand, die wenners van Gansbaai Courant se Vadersdagkompetisie.
Ons lesers het in die uitgawe van 16 Junie, die geleentheid gehad om deel te neem aan ons sms-kompetisie.
Anje is die gelukkige wenner van ‘n fotosessie deur Marinda van der Walt Fotografie en Lisa-Mari stap weg met ‘n R500 Annique-geskenkbewys geborg deur Monica Hayes. Baie geluk!
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...