Lyne sing by Pearly Beach

Lyne sing by Pearly Beach

Gansbaai Courant

Altesaam 76 hengelaars het in koue, nat toestande deelgeneem aan verlede Saterdag se klubkompetisie.

Dertien hengelaars het 17 visse ingeweeg met ‘n totale massa van 30.68kg. Johan de Kock was die ster van die dag met die grootste vis en die swaarste sak.  ‘n Streenbras van 5.95kg het aan hom die wenposisie besorg.

Die Top 10 hengelaars was Juron Pratt met ‘n Steenbras van 5.75kg gevolg deur Alida Strydom, Deon Strydom, Johann Botha, Charles van der Merwe, Philip Fourie, Mario van der Westhuizen, André Roux en Francois Munnik.  Alida wen ook die dameskompetisie en Gerrie Barnard was die senior-wenner.

Die volgende kompetisie vind plaas op 20 Augustus. 

Lyne sing by Pearly Beach

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant