Gansbaai Courant

Blog: Goud vir Marco

Published: 12 August 2016
By:Gansbaai Courant

Goud tydens die Knysna Forest Marathon het nie net vir Marco Maarman, ‘n Graad 12 leerder van Gansbaai Academia, gewink nie. Hy het dit welverdiend ontvang vir sy deelname aan die marathon op 9 Julie vanjaar. Uit die 7,327 deelnemers het Marco uitstekend gevaar en het in die 105de plek geëindig. Hierdie harde  21 kilometer het hy in ‘n tyd van een uur voltooi.

‘n Uitstekende prestasie met Gansbaai Academia en die gemeenskap wat sommer baie trots is op hom.

Marco se naam gaan beslis nog baie in die toekoms gehoor word.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...