Gansbaai Courant

Gevangenisstraf vir doelbewuste Sabotering

Gevangenisstraf vir doelbewuste Sabotering

Gansbaai Courant

Die sabotering van Verkiesingsplakkate is ‘n ernstige oortreding van die wet wat gevangenisstraf of ‘n boete van tot R10 000 tot gevolg kan hê. Die DA-plakkaat hierbo is naby Gansbaai Academia, net voor die vierrigtingstop, doelbewus beskadig, met die DA-kandidaat, Andrew Komani, se foto wat uitgekrap is.

Gevangenisstraf vir doelbewuste Sabotering

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant