Gansbaai Courant

Blog: Sakemense Vroeg Byeen

Published: 12 August 2016
By:Gansbaai Courant

Gansbaai Sakekamer het Woensdagoggend vroegoggend om die ontbyttafel by Great White House Restaurant vergader.  Dit was ‘n uitstekende ken-mekaar-geleentheid waar belangrike onderwerpe aangeroer is in belang van ons pragtige dorp. 

Van links agter staan Kobus van Staden (Omega Ondernemings), Julia Barlow – sakekamervoorsitter (Lighthouse Tavern), Henriëtta Roux (Gansbaai Vismark), Nadine Hickman (Fynbos Coffee Shop), Bev Swart (Zonart Kaggels), Hein van Wyk – addisionele lid (Overtek Computers), Dave Sawtelle (Saxon Lodge) en Jacques Nel (Gansbaai Gholfklub). 

Voor:  Doulene Els – sekretaresse (Gansbaai Toerisme Buro) en Diana Nortman (Honey).   Kobus Claassen (Gansbaai Apteek) en Marinda van der Walt (Gansbaai Courant) het ook die oggend bygewoon. 

Enigiemand wat belangstel om deel van die Gansbaai Sakekamer te word kan met Julia skakel by 082 332 6634 of met Doulene – 028 384 1439.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...