Gasvry by Academia

Gasvry by Academia

Gansbaai Courant

Leerders van Gansbaai Academia se Gasvryheidstudies het 2016 op ‘n hoë noot afgesluit.

Die groep het hul finale gasvryheid praktiese eksamens op 2 en 4 Augustus tydens ‘n prestige geleentheid voltooi.

Die leerders het die eksamens met absolute professionaliteit afgelê, met afronding en presisie in die uitvoering van hul take, hetsy as sjef of as kelner.

‘n Professionele sjef van Gansbaai, Talia Loyed, is bedank vir haar getroue bystand gedurende die afgelope vyf jaar  met die assessering van die Graad 12’s. Ander bekwame assessors was Rialet Groenewald, Anneri Harding-Male en Carol Gillion, kurrikulum vakadviseer in gasvryheid  in Overbergdistrik. Die gasvryheidonderwyser, Hanet van Deventer, het haar uiters goed van haar taak gekwyt.

Gasvry by Academia

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant