Vyfde suksesjaar vir OBK

Vyfde suksesjaar vir OBK

Gansbaai Courant

Overberg Bootklub het vir die vyfde agtereenvolgende jaar ‘n uiters suksesvolle hengeltoernooi aangebied. Die weer was gunstig, dog rof op die diepsee en die vangste was uitstekend.

Die Kleinbaai Interprovinsiale Bodemvishengeltoernooi (KIB) waaraan agt spanne meegeding het, het soggens om 07:00 begin en lyne op was 16:00.

OP het die eerste posisie ingeneem met 649 punte, WP Blou tweede met 596 punte, gevolg deur Suidwestelike Distrikte  met 582 punte.

Die spesiewenners was Amanda van Staden (blouhotnotsvis), Morné Marais (stokvis, silwervis en hotnotsvis), Carla Rautman (rooi roman), Ian Viljoen (rooi stompneus) Hanno Terblanché (geelbek), Martin Giers (kabeljou), MC Scholtz (snoek) en Ronald Penninkhof (rooi steenbras).

Martin Giers, Peter Dawson en Sheena Gerber was die drie top hengelaars.

Skipper Louis Becker met sy boot S-Catman het ‘n goue medalje ingepalm, met Mark Truter van Cavalier, silwer en Colin Joubert brons.

Die bestuur van OBK is dankbaar vir elke deelnemer en borg aan hierdie gesogte toernooi en sien uit na volgende jaar.

Vyfde suksesjaar vir OBK

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant