Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die Gansbaai Lions Klub het gewys hulle dink steeds aan die “na-winter” se koue. Die klub het onlangs twintig skooltruie aan Laerskool Okkie Smuts in Stanford geskenk. Lions John en Ivy van Huyssteen het die truie aan me. Haxton, Departementshoof, oorhandig.
Die groep Lions van Gansbaai, wat bekend is vir vele donasies, vertrou dat die leerders die truie sal geniet en waardeer terwyl dit nog baie koud raak.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...