Goud vir Okkie Smuts se Marimbas

Goud vir Okkie Smuts se Marimbas

Gansbaai Courant

Die “soete” smaak van Goud was Laerskool Okkie Smuts in Stanford se Marimba-orkes  se beloning tydens die onlangse Overberg Eisteddfod op 13 Augustus 2016.

Wat hulle eer nog groter maak, is dat die Eisteddfod by hul eie skool aangebied is. Op die foto verskyn Laerskool Okkie Smuts se goud-wenners   vir  hul  Marimba-orkes,  met  voor  vlnr  Salmah  Sydow, Sindisiwe Makhamba, Nahum Plaatjies en Kelsey  Montagu.  Agter vlnr  is Sadé October, Nicole Dreyer, Imaan Sydaow, me. Felicity Beukes, Kia McKay, Jade Coetzee en Busiswa Mhlontlo.

Goud vir Okkie Smuts se Marimbas

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant