2017 leiers toets hul vlerke by Wortelgat

2017 leiers toets hul vlerke by Wortelgat

Gansbaai Courant

Die 2017 Leerlingraad van Hoërskool Overberg (Ovies) kry geleentheid om hul “vlerke te toets” tot 13 Oktober 2016 wanneer die hoofleiers aangekondig sal word.

Intussen het die groep leerders ‘n beplanningskamp te Wortelgat buite Stanford vanaf 1 tot 2 September bygewoon.

Hulle is in verskillende spanne ingedeel. Benewens beplanningsessies, het die negentien leerlinge ook aan spanbou-aktiwiteite deelgeneem.

Ovies se 2017 Leerlingraad is: Albert Augustyn, Alex du Plessis, Anje Delen, Anri Matthee, Christiaan Lusse, Curtleigh Tobias, Gabriel Dibden, Githa van Niekerk, Jeanne Fick, Johan van Dyk, Karli Barnard, Kim Benjamin, Lynn Fisher, Marlette van Zyl, Martelize Jordaan, Nina Theron, Noni Afrika, Roberto Brink en Willem le Roux.

Die vier hoofleiers sal tydens die jaarlike prysuitdeling op 13 Oktober aangekondig word. Intussen kry die nuwe leiers kans om hul vlerke te toets.

2017 leiers toets hul vlerke by Wortelgat

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant