Gansbaai Courant

Blog: Boetie bak agtiende koek

Published: 23 September 2016
By:Gansbaai Courant

Die tradisie van ‘n jaarlikse Verjaardagkoek aan Gansbaai Munisipaliteit is getrou deur Gilbert (Boetie) Hart voortgesit.

Agtien jaar gelede, 9 September 1999, het Gansbaai se munisipale personeel ingetrek en op daardie dag het Boetie belowe om jaarliks ‘n twee-laag verjaardagkoek, met Overstrand Munisipaliteit se embleem daarop versier, as verjaardaggeskenk aan mnr Kat Myburgh, Areabestuurder van die Overstrandse Munisipaliteit se Gansbaai Administrasie, te stuur - ‘n belofte wat hy ná agtien jaar steeds  steeds onderhou.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...