Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
‘n Bruid laat haar nie stuit deur motreën, wind of koue nie.
Gansbaai Courant het die pasgetroude Kilpert-egpaar Saterdag by die Strandveld Museum raakgeloop, kort na hul huweliksbevestiging in die NG-kerk.
Die bruid, Marinette, is ‘n oud-Gansbaaier en die dogter van Hannes en Susan Cilliers. Sy is ‘n primêre skool onderwyseres in Durbanville en Ludwig werk in die buiteland.
Die onthaal is by Strandskloof Karavaanpark gehou.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...