Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Since 1964, Thalgo Laboratories have been creating Marine Products for Spa and Beauty.
Working closely with renowned phycologists, the Thalgo Research Centre is the undisputed expert in Marine Intelligence, with over 50 marine active principles identified, extracted and concentrated in exclusive ingredients with unrivalled properties. Each Thalgo product is a genuine concentrate of marine effectiveness, created according to stringent standards of performance, total affinity with the skin and ultimate sensory experience to offer Professional Excellence to every woman in the world. Created from the sea, Thalgo has a duty to minimise its ecological footprint.
Thalgo’s Commitment to Nature is at the very core of the brand's DNA and guides all stages of their developments for Safe Beauty and a more beautiful nature. This philosophy positions Thalgo as the World Leader in Professional Marine Cosmetics.
Omgee : Haar leuse
‘n Salon met ‘n vlagskip-produk uit die see – dit is wat Erna Cronjé van Orange Peel Slimming Salon 18 maande gelede na Gansbaai gebring het.
Thalgo is ‘n natuurlike produk wat reeds vir twee en vyftig jaar deur ‘n Franse maatskappy nagevors en ontwikkel word. Dit bestaan onder andere uit verskil-lende tipe alge wat slegs twee keer per jaar in Frankryk geoes kan word tydens baie spesifieke weerstoestande.
Erna is ‘n lopende advertensie vir haar produk. Haar vel getuig van goeie bevogtiging en elastisiteit. Dit is wanneer jy Erna se 19-jarige dogter ontmoet, dat jy besef, hierdie “jeugdige” vel, het ‘n geheim – en dit is hierdie “geheim” waarvan Erna die alleenverspreider in Gansbaai is.
Tydens ons onderhoud het ‘n kliënt van Erna ingestap en het vertel dat haar vriende en familie nie uitgepraat kan raak oor haar verjonging nie.
Erna het haar opleiding by Camelot International in Durbanville met vleuende vaandels geslaag.
Sy staan gereed om die Overstranders in die ontspanne atmosfeer van haar salon te ontvang.
Thalgo word ook met groot sukses gebruik vir die behandeling van velskade.
Sien die advertensie langsaan en bespreek jou sessie vandag nog.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...