Charlie wen houespel

Charlie wen houespel

Gansbaai Courant

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Johan Coetzee met 43 punte, gevolg deur Jacques Nell 43, George Hunt 38, Sextus Neethling 38, Jannie Brandt 37, Bobby Brandt 37, Steve Muller 36, Johan Pieterse 36, Johann Kruger 36, Bev Swart 34.

Naaste aan die penne is gewen deur Lambert Smith op no 2 & 11 en Charlie Bent op no 8 & 17. 

Spog Twee’s is aangeteken deur Daan Victor op 2, Jacques Nell 2 & 17, Sextus Neethling 15 en Bev Swart 17. Die Boerpotputjies is gewen deur Jacques Nell en Andre Roos. Vir die Woensdag-kompetisies moet spe-lers van nou af voor die tyd by die klub inskryf.

Vrydag se 9-Putjie kompetisie is gewen deur Malcolm Smith met 22 punte, gevolg deur Jakkie Beukes 22, Gabriel Smith 22, Solly Wessels 21, Athol Kent 20, Gina Esterhuizen 20, Daan Victor 20.

 Spog Twee’s is aangeteken deur Athol Kent op no 2 en Andre Roos was naaste aan pen op no 8.

Saterdag se kompetisie was die Maandelikse Houespel en die wenner was Charlie Bent met 69 net (bruto 74) gevolg deur Pierre Pieterse 69, Jan le Roux 69, Etienne Engelbrecht 70, Gina Esterhuizen 70, Leon Lombard 71, Johan Coetzee 72, Solly Wessels 72, Malcolm Bury 73 en Pieter Loubser 74. 

Naaste aan die penne was June Rahn op no 2 & 11, Charlie Bent op no 2 & 17 en Malcolm Bury op no 15. Charlie Bent teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 17.

Senior Liga-span het Saterdag 6/0 teen De Salze verloor.

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Gekombineerde Stableford.

Gansbaai Academia gholfdag vind plaas op 22 Oktober.  Die formaat is ‘n 4BBB Stableford. Die klubbestuur doen ‘n beroep op die publiek om die dag te ondersteun. Daar is baie pryse wat gewen kan word. Speelfooie is R250 per speler.

Beeskraal Ope :  Hester van der Westhuizen se naam is verlede week uitgelaat by die bedankings.  Sy het die ontbyt gereël.

Johan Coetzee,  082-878-0534, gbgholf@gmail.com

Charlie wen houespel

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant