Johan en Daan wen Stableford

Johan en Daan wen Stableford

Gansbaai Courant

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Dawie Viljoen met 42 punte, gevolg deur ET Engelbrecht 42, Dick de Kock 41, Johann Kruger 39, Charlie Bent 39, Daan Victor 38, Johan Coetzee 38, Jacques Nell 36, Sextus Neethling 35, June Rahn 34. 

Naaste aan die penne was Johannes van der Walt op no’s 2 en 11, Altus le Roux op no’s 8 en 17 en Dick de Kock op no 15. 

Spog Twee’s word deur Dawie Viljoen (15) en Johan Coetzee (11) aangeteken.

Die Sloegterskompetisie nader nou vinnig sy einde en daar is groot afwagting om te sien wie eerste die eindstreep gaan oorsteek! (Of is dit nou oorslaan?!)

Vrydag se OK Foods 9-putjie Kompetisie het net vier spelers gelok wat braaf genoeg was om die gure weer te troef. Die wenner was Solly Wessels met 19 punte, Leon Hattingh 17, Andre Roos 15 en George Hunt 12.

Saterdag se kompetisie was ‘n Veelvoudige Stableford en die wenners was Johan Coetzee en Daan Victor met 84 punte, gevolg deur Dawie Viljoen en Piet du Toit 83, Charlie Bent en Jacques Nell 81, George Hunt en Andre Roos 81, Lieb Louw en Jakkie Beukes 73, Leon Hattingh en Jan le Roux 71, ET Engelbrecht en El Matthee 70, Hennie Kriel en Frikkie van Eeden 58, Solly Wessels en Steve Muller 56, Louis van der Vyver en June Rahn 54.

 Naaste aan die penne was Solly Wessels op no’s 2 en 11 en Charlie Bent op no’s 8 en 17 en no 15. Op no 15 teken Charlie Bent ‘n Spog Twee aan. Andre Roos teken ‘n arend aan op putjie no 16.

Volgende Saterdag se “Rookkamer” kompetisie is ‘n 4BBB Stableford (kies die beste dryf).

Steakbraai is op 25 November en, die steaks kos nou R70, wat ook chips insluit.

Johan Coetzee
082 878 0534

gbgholf@gmail.com

Johan en Daan wen Stableford

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant