Mooi sang laat trane vloei by AGS

Mooi sang laat trane vloei by AGS

Gansbaai Courant

Die musiek deur Annelie Botha en haar span sangers, was só mooi tydens die onlangse musiekmiddag wat op 12 November 2016 in die AGS-kerkgebou aangebied is, dat toehoorders se trane gevloei het.

Die luisterryke sangmiddag is deur Gansbaai se eie en bekende sangeres, Annelie Botha aangebied om  fondse vir die kerk te styf.

Met pastoor Beryll Coetzer as haar regterhand, het Annelie se knap span sangers  vir die res gesorg.

Die sanggroep wat opgetree het, is Jordan Linehan (Pie Jesus en Broken vow), Daneke Nepgen (Angel - Acrobatic dance), Dané Swarts (Bird with wings en Mensekind), Lisa-Marie van Wyk (Panis Angelicus en Hart van hierdie land), Sanja Lutzeyer (In the arms of the angel en My heart will go on) en Elani Swarts (You raise me up en Op asem van engele).

Die VGK-koor, onder leiding van Annelie, het ook opgetree met die sing van God seën Afrika en Here, Heilige Here.

Mooi sang laat trane vloei by AGS

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant