Gholfnuus

Gholfnuus

Gansbaai Courant

Woensdag het 30 spelers in die laaste Sloegterskompetisie vir die jaar deelgeneem. (Die uitslag en foto’s van wenners van die 2016 Sloegterskompetisie sal volgende week gepubliseer word.)

Hierdie week se wenners is Rene Lambrecht 42, Leon Hattingh 41, Neil Harrison 41, Charlie Bent 39, Steve Muller 38, Johan Kruger 38, ET Engelbrecht 38, Dawie Viljoen 37, Johan Schneider 35, Daan Victor 35. Naaste aan die penne was Charlie Bent op no’s 2 en 11 en Nico Jones op no 15. Spog Twee’s word aangeteken deur Steve Donelly (8), Solly Wessels (8) en Charlie Bent (2 en 11).

Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Dick de Kock met 20 punte, gevolg deur George Hunt 19, Jakkie Beukes 18, Lieb Louw 17, Solly Wessels 17 en Johannes van der Walt 16.  Lambert Smith was naaste aan die pen op no 17, George Hunt en Jakkie Beukes teken altwee Spog Twee’s aan op no 11.

Saterdag se Houespel word gewen deur Solly Wessels met 69 net, gevolg deur Charlie Bent 70, Pierre   Pieterse 71, Jan le Roux 72, Malcolm Bury 73, Jacques Nell 73, ET Engelbrecht 73, Dick  de Kock 75, Johan Coetzee 76 en El Matthee 76. Naaste aan die penne was Neil Harrison op no’s 2 en 11 en Andre Roos op  no’s 8 en 17 en no 15. Spog Twee’s word aangeteken deur Solly Wessels (11 en 15) en Toni Putzi op no 11.

Volgende Saterdag se kompetisie is die Nie-Rokers se Gansbaai Holiday Classic. Die formaat is ‘n 4Ball Alliance Stableford. Een telling op die syfer 5, drie tellings op die kort putjies en twee tellings op die syfer 4. 

Steakbraai Vrydag.

Kompetisies vir Desember:

17 Desember, OK Foods se Herberg-aan-See Gholfdag; 28 Desember, Sextus Neethling se Interdorp Gholfdag; 29 Desember, Francois van der Merwe Gholfdag (Eerste plek prysgeld R5,000).

Donderdag word Leon Hattingh ‘n pragtige vrou ryker - welcome Anne!  Congratulations and much happiness to you both.

Johan Coetzee
082-878-0534
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant