Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
‘n Gebore Gansbaaier en voormalige leerder van Gansbaai Primêr, Liandro Lodewyk, is tans ‘n proef-student by sy almamater. Liandro is ‘n tweedejaar student aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy boodskap aan leerders? “Werk hard, daar is volop geleenthede vir elkeen se toekomsdrome!”
Liandro (regs) is saam met Anine Volkwyn in haar graad 5.1 klas, met twee niggies in graad 5.1, Eldonay en Farren Appel tussen hulle.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...