Gansbaai Courant

Blou huis loop deur onder diewe

Blou huis loop deur onder diewe

Gansbaai Courant

Die bekende en geskiedkundige “Blou Huis” in Fabriekstraat 3, reg bokant Gansbaai hawe, het gedurende die afgelope naweek onder inbrekers deurgeloop.

Die inwoners het in die boonste verdieping geslaap, met die onderste verdieping se glasdeur wat vermoedelik oop was. Toegang is deur die glasdeur verkry, waarna onder andere ‘n skootrekenaar, selfoon, beursie, rekenaarspeletjies (“Playstation”) en ‘n laaier gesteel is.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie en persone met inligting kan vir sp.konst Pieterse van Gansbaai SAPD se speurtak by 028 384 0201 skakel.

Blou huis loop deur onder diewe

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant